Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die gebiede van al die nasies wat nog oorgebly het onder julle verdeel, sowel hulle wat nog oorwin moet word as dié van al die nasies wat ek alreeds uitgeroei het. Dit is almal van die Jordaan af tot by die Middellandse See in die weste waar die son ondergaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:4 in konteks