Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

moet julle nou al weet dat die Here julle God hierdie nasies nie verder voor julle uit gaan verdryf nie. Hulle sal ’n lokval vir julle word, ’n pyn in die heup en ’n doring in die oog wat julle sal laat verdwyn uit hierdie mooi land wat die Here julle God vir julle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:13 in konteks