Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en vir hulle gesê: “Gaan terug en deel alles wat julle by julle vyande afgeneem het met julle families by die huis. Deel julle rykdom met hulle, julle groot troppe vee, die silwer, goud, koper en yster, en die baie klere wat julle gekry het.”

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:8 in konteks