Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het vir die een helfte van die Manassestam grond in Basan gegee. Josua het vir die ander helfte van die stam grond wes van die Jordaan saam met die ander stamme gegee. Toe Josua hulle nou terugstuur na hulle woonplekke toe, het hy hulle geseën

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:7 in konteks