Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Let baie goed daarop dat julle die gebod en die wet wat Moses, die dienaar van die Here, julle voorgehou het, moet gehoorsaam. Dit beteken dat julle die Here julle God moet liefhê, die koers moet inslaan wat Hy van julle verwag, bedag moet wees op wat Hy wil hê, daaraan vashou en met hart en siel vir Hom lewe.”

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:5 in konteks