Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie was die stede waarheen die Israeliete en die vreemdelinge tussen hulle kon vlug. Enigeen wat ’n ander onopsetlik doodgemaak het, kon na een van hierdie stede vlug vir beskerming teen die wraak van ’n familielid. Daar kon hy verhoor word.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:9 in konteks