Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Iemand wat na een van hierdie stede toe vlug, moet by die stadspoort aanmeld om sy saak aan die leiers van die stad te stel. Hulle moet hom in die stad toelaat en hom by hulle laat bly.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:4 in konteks