Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As iemand van hulle by die huis se deur uitgaan buitentoe, sal hy vir sy eie dood verantwoordelik wees. Ons is dan onskuldig. As enigiemand wat saam met jou in die huis is egter iets oorkom, sal dit ons skuld wees.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:19 in konteks