Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet hierdie rooi tou waarmee jy ons deur die venster gaan laat afsak aan die venster vasbind wanneer ons in die land kom. Jy moet dan jou pa en jou ma, jou broers en jou hele familie hier in jou huis laat bymekaarkom.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:18 in konteks