Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die deel aan die suidekant van die spruit het dus aan Efraim behoort en dié aan die noordekant aan Manasse. Manasse se gebied loop tot teen die Middellandse See. Die gebied noord van Manasse het aan Aser behoort en die gebied oos van Manasse aan Issaskar.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:10 in konteks