Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is ook met die lot vir die stam Manasse ’n gebied toegeken. Manasse was Josef se oudste seun. Makir was weer Manasse se oudste seun. Sy seun was weer Gilead. Makir was ’n goeie soldaat. Hy het Gilead en Basan ontvang.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:1 in konteks