Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Sihon van die Amoriete het in Gesbon gebly. Hy het geheers van Aroër af aan die kant van die Arnon, deur die middel van die vallei, tot aan die Jabbokspruit waar die Ammoniete se gebied begin. Dit is die helfte van Gilead se gebied aan die noordekant van die Jabbok.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:2 in konteks