Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier volg nou die name van die konings aan die oorkant van die Jordaan wat die Israeliete verslaan het en van wie die lande verower is. Hulle gebied was vanaf die Arnonvallei tot by Hermonberg. Dit sluit die hele deel oos van die Jordaanvallei in:

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:1 in konteks