Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir Josua gesê: “Jy moenie vir hulle bang wees nie. Môre hierdie tyd sal Ek hulle aan Israel oorgee en dan sal hulle almal dood wees. Jy moet hulle perde se hakskeensenings afsny en hulle strydwaens verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Josua 11

Kyk Josua 11:6 in konteks