Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Jabin van Hasor het van Josua se veldslae gehoor. Hy het boodskappe na Jobab, koning van Madon, gestuur en ook na die konings van Simron en Aksaf.

Lees volledige hoofstuk Josua 11

Kyk Josua 11:1 in konteks