Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eers nadat die Here ook aan julle broers vaste blyplek gegee het en hulle die grond in besit geneem het wat die Here julle God aan hulle gee, kan julle terugkom om julle te vestig in die deel oos van die Jordaan wat die Here se dienaar Moses vir julle gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:15 in konteks