Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan deur die kamp en sê vir die mense om padkos reg te kry. Oor drie dae gaan julle deur die Jordaan trek om die land wat die Here julle God vir julle gee, in ontvangs te neem.”

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:11 in konteks