Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Enige persoon wat tot die Here bid, sal gered word. Die mense wat ontsnap, sal op die Sionsberg en in Jerusalem wees, net soos die Here gesê het. Hulle sal tussen die oorlewendes wees wat die Here geroep het.”

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:32 in konteks