Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees bly, inwoners van Jerusalem! Juig oor die Here julle God! Die reën wat Hy stuur, is ’n bewys van sy genade. Die herfsreëns en die lentereëns sal weer oorvloedig wees soos voorheen.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:23 in konteks