Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bring die volk byeen en wy die vergadering toe aan die Here. Bring die leiers, die kinders en selfs die babas bymekaar. Laat die bruidegom uit sy kamer kom en die bruid uit haar bruidskamer.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:16 in konteks