Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Blaas op die trompet in Jerusalem! Maak alarm op my heilige berg! Al die inwoners van die land bewe van vrees, want die Dag van die Here kom en is naby.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:1 in konteks