Ou Testament

Nuwe Testament

Job 42:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, vat nou sewe jong bulle en sewe ramme, gaan na my dienaar Job en bring ’n brandoffer vir julleself. My dienaar Job sal vir julle bid. Ek sal sy gebed vir julle aanvaar. Ek sal julle nie behandel soos julle verdien nie. Julle het nie wat reg is oor My gesê soos my dienaar Job nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 42

Kyk Job 42:8 in konteks