Ou Testament

Nuwe Testament

Job 42:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het al sy broers en susters en almal wat hom voorheen geken het, gekom en saam met hom in sy huis feesgevier. Hulle het hom getroos en moed ingepraat oor al die rampe wat die Here oor hom gebring het. Hulle het elkeen vir hom ’n stuk silwer en ’n goue ring gegee.

Lees volledige hoofstuk Job 42

Kyk Job 42:11 in konteks