Ou Testament

Nuwe Testament

Job 38:25-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

25. Wie grawe ’n kanaal vir die stortreën?Wie maak ’n padvir die weerlig?

26. Wie giet reën oor die droë grond, in ’n woestyn waar niemand woon nie?

27. Wie stuur die reën wat die droë land natmaak sodat groen gras uitspruit?

28. Het die reën ’n vader? Waar kom dou vandaan?

Lees volledige hoofstuk Job 38