Ou Testament

Nuwe Testament

Job 34:34-37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

34. “Mense met begrip verklaar,wyse mense wat my hoor, sê vir my:

35. ‘Job praat sonder kennis.Sy woorde is sonder insig.’

36. Job, jy verdien die swaarste straf vir jou bose praatjies.

37. Want nou het jy by al jou ander sondes ook opstand en godslastering daarby gevoeg.”

Lees volledige hoofstuk Job 34