Ou Testament

Nuwe Testament

Job 33:31-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. “Luister mooi, Job.Luister na my.Bly stil en laat my nog praat.

32. As jy my kan antwoord, praat dan.Ek sou jou graag gelyk wou gee dat jy geregverdig is.

33. As jy niks het om te sê nie, luister dan na my.Ek sal vir jou wysheid leer.”

Lees volledige hoofstuk Job 33