Ou Testament

Nuwe Testament

Job 24:8-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Hulle is deurweek deur reën uit diebergeen bondel almal saamteen die rotse vir skuiling.

9. Weeskinders word weggeruk van die bors waaraan hulle drink.Die baba van die arme word as borg vir skuld geneem.

10. Armes loop kaal, sonder klere.Hulle dra kos aan vir ander, terwyl hulle self honger ly.

Lees volledige hoofstuk Job 24