Ou Testament

Nuwe Testament

Job 22:28-30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. Wat jy besluit om te doen, sal gebeur.Dit sal lig wees op die pad voor jou.

29. As iemand valen jy vra dat God hulle optel, sal Hy hulle red.

30. Hy sal selfs sondaars red,hulle sal verlos wordomdat jy onskuldig is.”

Lees volledige hoofstuk Job 22