Ou Testament

Nuwe Testament

Job 10:21-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. voordat ek moet vertrek na die donker landwat diep en somber isom nooit terug te kom nie.

22. Daar is dit altyd so donker soos middernag.Somberheid en chaos heers, en lig het pikdonker geword.’”

Lees volledige hoofstuk Job 10