Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was nog besig met dié droewige verhaal toe ’n ander man by Job aankom met die nuus: “Weerlig het van God af uit die hemel geslaan* en al u skape en al die skaapwagters doodgeslaan. Ek is die enigste een wat oorleef het om dit vir u te vertel.”

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:16 in konteks