Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 8:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom probeer julle dan om uit te vind wat die toekoms inhou deur mediums en spiritiste te raadpleeg? Moenie na hulle gefluister en gemompel luister nie. Kan die lewendes by die dooies hoor wat die toekoms inhou? Hoekom vra jy nie eerder jou God nie?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 8

Kyk Jesaja 8:19 in konteks