Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 65:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Ek sal hulle antwoord nog voor hulle na My roep.Terwyl hulle vra, sal Ek hulle gebede verhoor.

25. Die wolf en die lam sal saam wei.Die leeu sal strooi vreet soos ’n bees,en giftige slange sal stof vreet.Op my heilige berg sal hulle geen skade aanrig,en niks vernietig nie.Ek, die Here, sê so!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 65