Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 59:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons oortredings teen U is baie. Ons sondes getuig teen ons.Ons opstandigheid is altyd voor ons,ons is bewus van ons sondes:

Lees volledige hoofstuk Jesaja 59

Kyk Jesaja 59:12 in konteks