Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 58:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jy jou daarvan weerhouom op die Sabbatdag te oortreeen op my heilige dagte doen net wat jy wil;as die Sabbat vir jou ’n vreugde is, en jy die heilige dag van die Here in ere hou;as jy dit respekteer deur nie jou gewone gang te gaan nie,nie te doen wat jy wil,of nuttelose woorde te praat nie,

Lees volledige hoofstuk Jesaja 58

Kyk Jesaja 58:13 in konteks