Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 53:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná sy bitter lyding sal hy weer die lig sienen tevrede wees.En deur alles wat hy beleef het, sal my regverdige dienaar dit moontlik maak vir baie om ook regverdig te word,want hy dra al hulle sondes.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 53

Kyk Jesaja 53:11 in konteks