Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 50:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waarom was daar niemandtoe Ek gekom het nie? Hoekom was daar nie antwoord toe Ek geroep het nie?Is my arm te kort om te red?Is Ek te swak om jou te red?Ek dreig die see, en dit droog op.Ek verander riviere in woestyne sodat al die visse vrekomdat die water opgedroog het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 50

Kyk Jesaja 50:2 in konteks