Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die Here: “Op die regte oombliksal Ek jou antwoord.Op die dag wat Ek red, sal Ek jou help.Ek sal jou bewaaren jou maak tot ’n verbond met my volkom sy land te herstel en die verlate eiendom weer terug te kry

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:8 in konteks