Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die Here, die Redder en Heilige van Israel,sê vir die een wat verag isen verwerp worddeur die nasie, wat ’n dienaar van regeerders is:“Konings sal jou sien en op aandag staan.Prinse sal laag voor jou buig ter wille van die Here wat getrou is.Hy, die Heilige van Israel,het jou gekies.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:7 in konteks