Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 48:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom julle nou almal saam, en luister. Wie van julle gode het vooruit gesê wat nou gaan gebeur? Die Here het iemand uitgekies.Hy gaan hom gebruik om ’n einde aan Babel te maaken die Babiloniërs te verslaan.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 48

Kyk Jesaja 48:14 in konteks