Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 41:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die werksmense maak gounuwe gode.Die ambagsman jaag die goudsmid aan,en die een wat die metaal uitklop, help hom wat by die aambeeld werk.“Die smeewerk is goed!” sê hulle.Dan slaan hulle die beeld met spykers vas sodat dit nie omval nie!

Lees volledige hoofstuk Jesaja 41

Kyk Jesaja 41:7 in konteks