Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 39:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiskia het die Babiloniese afgevaardigdes opgewonde verwelkom. Hy het ook vir hulle alles gewys wat hy in sy skatkamers gehad het – die silwer en goud, kruie en geurige olie. Hy het ook vir hulle sy wapenkamer en al sy skatte gaan wys. Daar was niks in sy paleis of in sy koninkryk wat Hiskia nie vir hulle gewys het nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 39

Kyk Jesaja 39:2 in konteks