Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Miskien het die Here u God gehoor hoe die verteenwoordiger van die Assiriese koning die lewende God uitgetart het, en sal Hy hom straf oor sy woorde. Bid tog vir ons klein groepie wat nog oor is.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:4 in konteks