Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hiskia, vir jou gee Ekdie volgende teken: “Hier is die bewys dat die Herehierdie stad sal bewaar:“Vanjaar sal julle eet wat vanself opkom.Volgende jaar sal julle eet wat vanself opkom.Maar in die derde jaar sal julle saai en oes.Julle sal wingerde bewerk en druiwe eet.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:30 in konteks