Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis hoekom hulle inwoners so magteloos was.Daarom was hulle maklike prooi vir jou.Hulle is so hulpeloos soos die gras, hulle vertrap so maklik soos groen spruite.Hulle is soos gras op ’n huis se dak wat maklik deur die son verskroei word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:27 in konteks