Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 35:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur die woestyn sal nou ’n grootpad loop. Die pad sal genoem word: die Heilige Weg.Mense wie se harte boos is, sal nie daarop reis nie.Dit sal net oop wees vir mensewat op God se pad loop.Dwase sal nie daar kom nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 35

Kyk Jesaja 35:8 in konteks