Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 3:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In plaas daarvan dat hulle na reukwater ruik, sal hulle stink. Hulle sal toue vir gordels dra, en hulle mooi gekamde hare sal uitval en bles word. In die plek van hulle mooi klere sal hulle ’n roukleed dra.In die plek van hulle skoonheid sal hulle die brandmerk dra van ’n slaaf.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 3

Kyk Jesaja 3:24 in konteks