Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verwoesting wag vir die stad Samaria, die trots en vreugde van Israel se dronklappe!Die stad is in ’n ryk vallei, maar sy prag sal skielik verdwyn.Verwoesting wag verseker vir daardie stad,die trots van die mense wat neerslaan van die wyn.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:1 in konteks