Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 18:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy gesante seil in papirusbote oor die water. “Gaan huis toe, vinnige boodskappers! Neem ’n boodskap vir die land wat deur riviere verdeel word, na julle lang mense met die gladde velwat wyd en syd gevrees word vir hulle aanvalle en verwoesting.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 18

Kyk Jesaja 18:2 in konteks