hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66

Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Boodskap oor Etiopië

1. Verwoesting wag vir die land langs die riviere van Etiopië, die land van sprinkane.

2. Sy gesante seil in papirusbote oor die water. “Gaan huis toe, vinnige boodskappers! Neem ’n boodskap vir die land wat deur riviere verdeel word, na julle lang mense met die gladde velwat wyd en syd gevrees word vir hulle aanvalle en verwoesting.”

3. Wanneer ek ’n vaandel opsteek op die berg, moet die hele wêreld en sy inwonerskennis neem. Wanneer ek die trompet blaas, moet julle luister!

4. Want die Here het vir my gesê: “Ek kyk rustig uit my woonplek, so rustig soos die hittegolwe op ’n somersdag, of soos dou op ’n herfsmôretydens oestyd.”

5. Nog voor julle die aanval begin, terwyl julle planne ryp word soos druiwe, sal die Here julle afsny soos met ’n snoeiskêr. Hy sal die takke wat uitgroei, afsny.

6. Julle magtige leër sal dood lê in die veld, en die voëls en wilde diere sal hulle vreet. Die aasvoëls sal die hele somer aan hulle vreet. Wilde diere sal die hele winter aan hulle bene knaag.

7. Die tyd kom wanneer die Here,die Almagtige,geskenke sal kry van die lang mense met die gladde vel wat wyd en syd gevrees word vir hulle aanvalle en verwoesting. Die land wat deur riviere verdeel word, sal geskenke bring vir die Here, die Almagtige,in Jerusalem, die plek waar Hy woon.