Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 15:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek huil oor Moab. Sy mense vlug na Soar en Eglat-Selisija. Al huilende klim hulle die skuinste na Lugit toe uit. ’n Mens kan hulle hoor huil al die pad na Goronajim toe.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 15

Kyk Jesaja 15:5 in konteks